♥ Ietsie vinnig vir die soet tand
Plaas die volgende lae in ‘n muffin-pannetjie
...
1 x Oreo, lagie grondboontjie-smeer, nog ‘n Oreo, nog ‘n lagie grondboontjie-smeer.
Gooi laastens “brownie mix” bo-oor en bak vir 20 minute teen 180⁰C. ♥
Die “brownie-mix” resep kan hier gekry word - https://www.facebook.com/photo.php?fbid=227464874057984&set=a.196434650494340.46452.152616394876166&type=1&theater