Tuesday 12 February 2013

Turksvy salsa




Meng die volgende bestanddele vir die salsa:
1 turksvy, in blokkies gesny
1 avokado, in blokkies gesny
1 rooi ui, gekap
20 ml fyngekapte, vars koljander
20 ml olyfolie
die sap van 1 lemmetjie