Theresa Buitendag
Ek het 'n vinnige reseppie vir 'n heerlik vullende ete
Rol blaardeeg
250 gr spek gesnipper (rou of gaar soos verkies)
1 of 2 tamaties in skyfies gesny
2 of 3 gekookte eiers
gerasperde kaas
Aromat
Rol deeg effens uit.
Strooi spek oor maar laat kante oop vir "toeknyp"
Pak tamatieskyfies bo op
Rasper gekookte eiers oor
Sprinkel gerasperde kaas op
Geur met Aromat
Rol op en "knyp" kante toe.
Sit op gesmeerde bakplaat met die "naat" na onder
Smeer met melk.
Bak 30 - 40 minute by 190 grade C
Sny in skywe na effens afgekoel het. Geniet saam 'n lekker groenslaai.