450ml meel
15 ml bakpoeier
5ml sout
375ml suiker
5 eiers (Geskei)
125ml olie
200ml water
5ml geursel
Sif die meel, bakpoeier en sout saam. Klop eierwitte styf en hou eenkant. Meng suiker, eiergele, olie, water en geursel. Meng met droë bestandele. Meng deeglik. Voeg eierwitte by en vou in. Bespuit of smeer bak deeglik. Skep in twee glas of mikrogolfbakke. Laat staan vir 5 minute. Bak 1 op ‘n slag vir 7 minute in mikrogolf.