Tuesday 29 January 2013

steak en mushroom quiche

 
Dis so maklik:
500 stir fry (of enige steak opgesny in blokkies)
1 punnet baby mushrooms - fyn gesny
1 ui - fyn gesny
Origanum

Italian herbs
Grasuie.
1 koppie kaas gerasper
2 eiers
half koppie room

Braai uie, steak en mushrooms met speserye na smaak. Sit in mengbak en roer kaas en room by. Bak in oond op 180 grade v 40min. Bedien met slaai of groente v jou keuse... Voila