Thursday, 8 November 2012

Maak jou yskas en koskas skoon




Heleen Meyer

Kom ons kyk ’n bietjie deur die yskas en koskas en maak ’n plan met al die bietjies wat soms oorbly. Tipiese bestanddele wat vergete bly is die laaste maaskaas of jogurt en selfs olywe, peppadews, songedroogde tamaties, ’n laaste bietjie blatjang, pesto of ander sous. Drie maklike maniere om dit te gebruik is om dit in ’n sop, sous of bredie te sit, gebruik dit in ’n slaai of bak ’n quiche daarmee.

Outydse suurlemoenstroop

Marianne Kriel
Neem sap van suurlemoen sonder veseltjies (gooi sap eers deur n sif) -
1 kop sap en 2 kop suiker
Bring tot kookpunt - laat afkoel Gooi in skoon houers en verdun met water - geniet dit op n warm somersdag

uitnodiging




Debbie Griesel se oulike idee

(Dit was agter op die uitnodiging geskryf) Psssst....Hi Daar
Hoor jy my?
Ek is so opgewonde en bly!!!
Dis ekke ja,
Klein BABATJIE (baba van)Roos
En ek het vir jou `n gunsie kom vra...
Ek kan nie meer wag vir my
Geboortedag,Vir my mamma se liefde en

WHISKY EN SITRUS KOEKSTRUIF




Die Nataniël Tafel

JY BENODIG
6 tot 8 glasbakkies
ryk en maklike vrugtekoek
dik, dik vla
handvol geroosterde amandelskyfies
skil van 1 lemoen of nartjie
whiskey

RYK EN MAKLIKE VRUGTEKOEK




Die Nataniël Tafel

JY BENODIG
2½ k vrugtekoekmengsel met neute
½ k versuikerde sitrusskil
1½ k water
1 k suiker
250g botter
1 t koeksoda

AARTAPPEL PASTEI




Die Nataniël Tafel

JY BENODIG
3 t ongesoute botter
1 groot ui, dun skywe gesny
¾ koppie crème fraîche
½ koppie gekapte pietersielie
fyn seesout
pasgemaalde swartpeper
¼ t fyn neutmuskaat

Wednesday, 7 November 2012

Legkaart Kersboom




Zelda Geldenhuys Griessel
Oulike idee met onvolledige legkaarte

Bettie se smullende blomkoolskottel





Bestanddele

1 blomkool, gaar gekook
1 blikkie hoenderroomsop
1 koppie gerasperde cheddarkaas

Nastergal Konfyt




Nastergal is ? wilde struik wat van einde Januarie tot einde April pers bessies dra. Die bessies is bitter as jy dit vars eet, maar maak ‘n wonderlike konfyt. Dit is ? groente, familie van die tamatie, aartappel en patat, en maak deel uit van die oorkoepelende term, Afrika-blaargroente.

(Maak 2 koppies)

1 kg nastergal

Mexican Tortilla Salad x 2

Christel Stephenson
serves 4

salad
8 c red lettuce
15.5-oz can black beans, drained and rinsed
1 1/2 c frozen corn kernels, thawed to room temperature
1 red bell pepper, sliced thin
1/4 small red onion, finely chopped
1 avocado, peeled, pit removed and sliced
2 tortillas, cut into thin slices and toasted (or tortilla chips)
1/4 c fresh cilantro leaves

Terracota pot geverf met blackboard verf.




Lourens de Lange
DIY Geskenk

Terracota pot geverf met blackboard verf.

Geskenk vir tuinier



Geskenk vir die tuinier, en wat jy nodig het is 'n vurk en 'n kurkprop

Bron:  Facebook / In en om die huis member shared

Handafdrukke op oondhandskoene




Gekoopte eenkleur oondhandskoene met handafdrukke sal 'n baie mooi geskenk vir 'n ouma in haar kombuis of vir oupa / pa by die braai wees.

Bron:  Facebook / In en om die huis member shared

Kersboom uit gare




Maak hierdie kersboompie vir jou kerstafel, al wat jy nodig het is gom, gare en 'n vel papier

Bron:  Facebook / In en om die huis member shared

Caramel Apples




Liefa Griesel
Do u love caramel apples but hate trying to eat them? Try it this way! (found this and could not keep it to myself!! I can't wait to try it!) Hollow out ur apples, (u can balance the apple halves in a muffin pan) fill will melted caramel, let the caramel harden and cut into slices! :-) yummy!

Hand- of voetafdrukke in sand.




Hand- of voetafdrukke in sand.  Hierdie is 'n baie mooi idee vir 'n geskenk.  Instruksies hoe om dit te maak gaan kyk op die volgende link:  http://pressions.ca/instructions

Easy Fruit Cake



makes one 23 cm round cake
Ingredients
500 g mixed dried fruit or cake mix
250 g butter
250 ml sugar
250 ml water
250 g dates

Botterbroodjies




Bestanddele:
1 pakkie bruismeel – 500gram (ek gooi sommer so halwe teelepel bakpoeier ook by – net vir die wis en die onwis)
1 blikkie lemonade – 200ml (die klein maer enetjie)
1 houer vars room – 250ml
1 knippie sout

Gemmer- en rooibosdrankie




Zelda Geldenhuys Griessel
 
(Vrouekeur)

125 ml gemmerstroop *
500 ml rooibostee
250 ml lemoensap

Tuesday, 6 November 2012

Skottelgoedwassers Seep

Anneke De Wit

Vir julle wat skottelgoedwassers het - maak jou eie skottelgoedwasser seep met 50/50 koeksoda en boraks, gebruik 2 eetlepels per was. As jou skottelgoed dof is - verminder dit. Gebruik ook asyn as afspoelmiddel - jy moet die eerste keer die houer waar jy die spoelmiddel gooi volmaak met asyn, 'n siklus deurwas en weer volmaak met asyn. Met hierdie verminder skadelike effek van gekoopte seep op jou masjien

Creamy Beef, Mushroom, Basil and Red Wine Pasta




Ingredients
1 x 123 g packet Knorr Mushroom & Wine Pasta &
Sauce
125 g mushrooms, halved
30 ml margarine
125 ml milk
10 ml fresh basil, chopped
200 g beef strips
375 ml water

HONEYCOMB




Ingredients

375ml (1½ cups) White Sugar
90ml (6 Tablespoons) Golden Syrup
30g brick margarine
5ml (1 teaspoon) bicarbonate of soda

CARAMEL POPCORN




Ingredients

20ml butter or brick margarine
375ml Huletts SunSweet Brown Sugar
90ml cold water
6 cups popped popcorn
Method
1.     Melt the butter and add the sugar and water.
2.     Stir over moderate heat until dissolved, then bring to the boil. Cover with a lid, cook for about 3 minutes, or until the steam has washed the sugar crystals down from the sides of the pot.

BUTTERED BRAZIL NUTS




Ingredients

500ml (2 cups) White Sugar
125ml (½ cup) water
30ml (2 Tablespoons) Golden Syrup
185ml (¾ cup) White Sugar
125g unsalted butter
15ml (1 Tablespoon) white vinegar

Hoender-en-spinasie-lasagne




• 20 ml laevet-margarien
• 4 hoenderborsfilette, fyngekap
• 1 ui, gekap
• 1 knoffelhuisie, fyngedruk
• 1 groen soetrissie, ontpit en in blokkies gesny
• 1 groot wortel, geskil en in klein blokkies gesny
• 2 selderystokkies, fyngekap
• 50 g tamatiepasta
• 1 blik gekapte tamaties
• 100 ml passata-sous of tamatiepuree
• 1 lourierblaar
• 1 pakkie gekapte spinasie

Mariana se maklike roomys

Tiana Botes
RSG resep:
500 ml room
1 knippie sout
1 desertlepel vanielje
1 blik kondensmelk

Klop room stokstyf. (As jy bak kan omkeer en mengsel val nie uit nie, dan is dit styf genoeg!)
Vou die res van die bestandele in.
Sit in vrieskas.
Na 'n halfuur is dit reg vir eet!

Pistachio Biscotti

Kiti De Jager
Pistachio Biscotti (Graham’s cookbook) Hierdie is die lekkerste, maklikste een.

125g pistacio nuts (skinless)
3 egg whites
1/2 cup caster sugar
3/4 cup cake flour

Basil Meatballs in a Tomato & Onion Gravy




    1 KNORR Homestyle Meatballs Cook-in-Sauce  
    100 Millilitre water  
    500 Gram Mince  
    1 Onion, finely chopped  
    1 Handful fresh basil, finely chopped  
    1 Cup Oil for frying  
    410 Gram Tin tomato & onion mix  

Biscotti & Mascarpone Dip




Ingredients
500 ml (2 cups) cake flour, sifted
2.5 ml baking powder
160 g (170 ml ) castor sugar
Pinch of salt
60 g butter
2 eggs
2.5 ml vanilla
30 ml (2 tsp) NECAFÉ
75 g (170 ml) whole pecan nuts

Gegeurde olie en asyn





Was vars kruie en brandrissies en druk liggies droog. Plaas in gesteriliseerde glasbottels met lang nekke – dit help om die kruie of brandrissie met vloeistof bedek te hou. Vul bottel met olyfolie OF ‘n asyn van jou keuse. Asyne wat goed werk, is appelasyn, wit- of rooi-druiweasyn of ‘n wynasyn. Draai doppie op/of druk die kurk in en hou bottels 1-2 weke in ‘n koel, donker plek om die geure te laat ontwikkel. Die gegeurde olie of asyn is heerlik om in marinades, slaaisouse en bredies te gebruik. Die olie kan selfs net so oor ’n slaai gedrup word.

Blikkie/fles vol sade




Pak lae saadjies, bv sonneblom-, sesam-, papawer-, pampoen- en lynsaad in ’n lugdigte fles of blikkie. Bind ’n mooi lint om die nek van die fles en heg ’n kaartjie aan met voorstelle om dit te gebruik.
Dis ideaal in beskuit of ’n brood- of muffin-beslag. Dit is heerlik oor vrugte en jogurt vir ontbyt of rooster die saadjies liggies in ’n warm pan en gebruik oor slaaie of geroosterde groente. Voeg dit by koeskoes vir ’n lekker tekstuur en ekstra geur. Hou die saadjies in die yskas.

(Heleen Meyer)

Mediterreense bottel




Hierdie resep is van Heleen Meyer, 'n oulike idee om te gebruik as 'n geskenk:

Sterilliseer ’n kleinerige, wyebek-glasfles. Pak ’n verskeidenheid stukkies feta-, Mozzarella- of Cheddarkaas met gemarineerde songedroogde tamaties, vars basiliekruidblare or enige ander kruie; olywe; ’n paar pepperkorrels; ’n reep suurlemoenskil pr ’n knoffelhuisie of twee in die fles en vul met olyfolie. Laat vir ’n dag of twee in die yskas en gebruik dan as slaaibestanddele, om koeskoes mee te geur, op toebroodjies, met pasta of sit dit voor met pangebraaide hoender of vis. (Die olie stol in die yskas, maar word vinnig weer loperig. Hou die bestanddele altyd met olie bedek.) Die olie is heerlik gegeur en ideaal om kos in te soteer, as slaaisous of geurmiddel.

Die volgende hoeveelhede pas goed in ’n glasfles van ongeveer 500 ml
2-3 skywe fetakaas, in blokkies gesny

Gekleurde Sout



Lizelle het hierdie oulike idee gedeel met ons, gewone tafelsout wat gekleur word met bordkryt, gooi in fles en gebruik as 'n versiering in jou huis

Peuselhappie Fles



Maak 'n glasfles vol met peuselhappies, neutem rosyne, ens,  gom 'n lint om die deksel en siedaar 'n oulike geskenk

Bron:  Facebook / In en om die huis member shared

Monday, 5 November 2012

NUTTY WONDERS




Ansie VanWyk

En hier is die heerlikste broskoekie met neute in.
Dit is Nutty Wonders - jammer dit is engels.
Jy kan dit ook as 'n geskenkie gee. Het dit in 'n glasbotteltjie gesit met mooi lappie op.

250gr Botter
4 eetleleps Suiker
1 tl Vanielje
2 Kop Meel
1 kop Neute (fyn gemaak)

Piesangbrood - Mikrogolfoond

200 ml sagte bruinsuiker
110 ml botter/margarien
1 ekstra-groot eier
250 ml piesangmoes [ 3 – 4 ryp piesangs]
12,5 ml suurlemoensap
100 ml melk
5 ml koeksoda
375 ml koekmeel
7 ml bakpoeier
2 ml sout
125 ml gekapte okkerneute/pekanneute
100 ml semels 


PEANUT BRITTLE




Ingredients

75g brick margarine
340ml (11/3 cups) Huletts White Sugar
125ml (½ cup) Huletts Golden Syrup
250ml (1 cup) boiling water
325ml (1½ cups) salted peanuts

SPAANSE HOENDER MET RYS




SPAANSE HOENDER MET RYS: [Mikrogolf]

Gaar hoender opgesny in stukke
Rou rys
Blik sampioene
Blik ertjies
Pakkie hoenderroomsop
Blik tamatie en uie smoor
Soetrissie gekap
25ml Olie
Sout en peper na smaak

Festive Fridge Cake




Ingredients
150 g butter
60 ml (4 Tbsp) golden syrup
200 g NESTLÉ'83 ALBANY Dark Chocolate
150 g (250 ml) sultanas
75 g (80 ml) glace cherries
75 g (75 ml) mixed peel

Lewerkoekies



Lucresia se nostalgiese lewerkoekies (RSG)

Die resep is oor die 50 jaar oud. Dit was 'n resep van Esmé en Jan op die destydse So maak mens! Die resep is 'n groot sukses.

Bestanddele

1kg gemaalde lewer (skaap, bees of volstruis)
4 groot aartappels, gerasper
2 uie, gerasper
2 eetlepels asyn
1 koppie koekmeel, gesif

Flatervrye sjokolade plaatkoek

Markdag plaatkoek

750 ml koekmeel
20 ml bakpoeier
5ml koeksoda
80 ml kakao, gesif
450 ml suiker
3 ml sout
500 ml warm water
250 ml olie
60 ml asyn
10 ml vanieljegeursel

Meringue met aarbeie

Meringue
2 eierwitte, teen kamertemperatuur
5 ml suurlemoensap
Knippie sout
180 ml strooisuiker
30 ml versiersuiker, gesif
30 ml mielieblom, gesif
125 ml fyn klapper