Monday 19 November 2012

Voël kos





Naomi le Roux

Voël kos: Meng gesmelte harde beesvet, broodkrummels en sonneblomsaad goed en sit dit in papier koppies. Wanneer die mengsel hard is kan jy die papier afhaal en die koek in die boom ophang. Sit dit binne in ’n houer van ogiesdraad.

VETBLOKKE

Smelt 1 blok lard (varkvet) op laagste hitte op stoof e meng by 2 snye brood, paar hande vol voëlssaad, lekker groot hand rosyne. Ek sit myne dan in yskas in klein broodpan met waspapier, dan sny ek dit in 2 en sit in vetblok houer en hang aan boom.

Kan dit in enigiets druk hou voëls aan die gang deur koue winter