Thursday 22 November 2012

Piccallili slaai

Fransie Kleinhans

Ek het 'n lekker Piccallili slaai. 1 Bot Piccallili (mild) as jy kan kry. 1 blk Kondensmelk. 1 blk 410 grm 'Fruitcoctail' 6 Piesangs in skyfies gesny. Meng Piccallili met Kondensmelk, Roer goed deur. Gooi die sous van die vrugte af, voeg vrugte by Piccallile mengsel. Roer goed deur, Voeg nou die gsnyde piesangs in. Roer goed deur. Sit in yskas. Ek maak dit 'n dag voor die tyd. Hoe langer dit in die yskas staan hoe lekkerder smaak dit. Dit is heerlik saam met Braaivleis of enige ander vleis gereg.