Friday 19 October 2012

T hemp speelding vir jou hondekind

Iemand het vir ons hierdie oulike idee gestuur om 'n speelding vir jou hondekind te maak vir kersfees.  Gebruik ou t-hempies wat jy in repe knip om hierdie vlegsel te maak.
Jou hondekind sal bly wees om dit onder die kersboom te kry en dis sommer 'n oulike hergebruik idee.

Bron:  Facebook / In en om die huis member shared