Friday 19 October 2012

Goedkoop kersversiering vir jou huis

Kersfees idee:  Knip groot letters uit karton.  (Bv. woorde soos:  Love, Peace, Christmas, Joy....) Trek dit dan oor met mooi papier of materiaal en gebruik om jou huis te versier oor kerstyd. 
As jy met materiaal oortrek, kan jy selfs dit bietjie opstop om dit meer "duur" te laat lyk. Jy kan ook oorskiet geskenkpapier gebruik of jy kan die woorde decopage as jy kunstig is.  (Dis geheel en al jou verbeelding wat jou op vlerke kan neem om iets uniek te skep teen sakpas prys.)

Bron:  Facebook / In en om die huis member shared