Sunday 9 September 2012

Snoek pastei



Erna Conradie
Bestanddele
200 g Gerookte snoek
200 g gerasperde Cheddarkaas
2 k Melk
4 Eiers
1 t droë Mosterd
1 fyngekapte ui
2 e Meelblom
Pietersielie
Sout & Peper na smaak

Metode
Meng al die bestanddele en gooi in 'n gesmeerde vuurvaste bak en bak tot ligbruin.
Sny in blokkies en bedien warm op gekerfde slaai.