Hierdie naweek as jy rose in jou tuin het, koop Koinor en gooi elke roos nat daarmee (soos aanbeveel op plamfet). Dit beskerm jou rose teen goggas vir tot 6 maande. Werk ongelooflik goed en ek gebruik geen ander middel meer nie.
(Die rose op die foto is Iceberg en Burgunday Iceberg rose - siektebestand en blom in oorvloed. Kyk net die mooi prentjie wat dit maak met Petunias onder hul voete.)