Wednesday 5 September 2012

Blomme van koeldrank bottels

Lorinda Maritz
sny onderste deel van 2l koeldrankbottel af, ryg op vislyn & hang tussen plante in son. Die son blink & skyn dan mooi op die "blomme"