Monday 9 July 2012

Karamelkoekies



Daleen Roodt Coetzee

Bestanddele:
1 Kop stroop: 1 Lb Margarien, verkieslik Stork
3 Kop suiker: 1 Pakkie koeksoda (Daai klein pakkies ma dis presies 4 telepels, skuus ek het nie so vir julle gese nie), 2Tl Karamel geursel: 8 Kop meel
Knippie sout,



METODE:
Meng alles behalwe die meel,.
Gooi meel by en as die deeg te styf is gooi bietjie water by,.

Voer deur vleismeuletjie.
Sit 2 koekies met Karamel in die middle teen mekaar,.
LEKKER EET, MET KOMPLIMENTE VAN MY,. XX