Ingelegde kerrie boontjies
Tina De Welzim-Wewege het vir ons hierdie maklike resep gegee vir ingelegde kerrie boontjies:
1kg groenboontjies
500gr gekerfde uie
2koppies water
2 tl sout
1 k asyn
1e koekmeelblom
2tl matige kerrie
1k suiker
Kook eerste 4 bestandele saam.
Meng res van die bestandele en voeg by.
Kook totdat boontjes sag is.
Bottel