Hier is nog 'n resep wat help vir 'n slegte bors en gehoes in die winter. Hierdie resep was deur baie mense se oumas nog gebruik en op staatgemaak....vandag nog:
Neem 'n glas fles en meng die volgende saam daarin:
1 botteltjie Turlington
1 botteltjie Borsdruppels
1/2 potjie heuning
Meng goed en hou die fles toe - neem soos nodig (± 1 eetlepel 2 keer per dag).