Monday 25 June 2012

Stroop vir waffels

Kiti De Jager

Sous :
250ml melk 250ml suiker
250g botter 5ml vanilla en 5ml koffie-essens

Kook botter, suiker en melk tot dik oor matige hitte. Voeg geursels by. Bedien by wafels.


Jy kan melk vervang met room of melk/room mengsel, maar moenie die koffie uitlos nie, al hou jy nie van koffie gegeurde goed nie. Dit MAAK hierdie sous. Jy sal nie weer gewone stroop oor jou wafels eet nie.