Friday 22 June 2012

Piesangslaai


Erna Conradie

Nie eintlik tradisioneel nie, ek weet, maar baie lekker.
Jy het nodig (vir 6 porsies):
3 piesangs, geskil en in skywe gesny
1 eetlepel fyn appelkoos-konfyt
½ koppie mayonnaise
2 eetlepels melk
1 eetlepel neute, gekap (ek gebruik gewoonlik pekanneute)

Dan maak jy só:
Rangskik die piesang in ’n houtbak.
Meng die melk, mayonnaise en appelkooskonfyt....