Sunday, 17 June 2012

Outydse gestoofde pitperskes





Bestanddele:

500 g droë perskes, pit in
½ t sout
1 E suiker
1 t mielieblom, opgelos in ½ k water

Metode:

Was die droëperskes af.

Voeg sout en suiker by en bedek met water.

Kook dit lank tot dit sag is.

Verdik die sous met mielieblom wat in water opgelos is.

1 comment:

  1. Ek het vars geel taai pit perskes gekry. Gaan maar stowe en met vla bedien. Ek vertrou dat dit lekker sal smaak!

    ReplyDelete