WENK: Hoe om rosyntjies sag te maak as hulle al bietjie verskrompeld is: (Vinnige metode)
Bedek 250 g rosyntjies in mikrogolfvaste bak met kookwater. Mikrogolf vir 6-8 min oop by 100% krag. Laat staan vir 20 min, dreineer en gebruik dit dan.