Monday 11 June 2012

Chicken a la king...






Braai uie en wortelstukkies tot sag
Voeg hoender by en braai tot gaar
Geur met sout, swartpeper en 'n bietjie paprika
Voeg 'n bakkie room, 1/2'e pakkie wit uiesop, 1/2we glas witwyn en halwe koppie melk by tesame met 2 koppies pasta
Laat kuier stadig op die plaat totdat pasta sag is
Rond af met 'n bietjie varsgekapte pietersielie en geniet met aartappelwiggies of rys...