Monday, 21 May 2012

SONDE BROOD

Christina Stienie Breed

SONDE BROOD

1kg brood deeg, 250ml room, 1 pakkie potato bake. Maak bolletjies en pak in oondvaste bak. Laat rys. Meng room en potato bake, gooi oor bolletjies en bak vir ongeveer 1 uur by 180. Ek vat ook soms 125ml bruin suiker in plaas van die potato bake. Net vir ietsie anders.