Monday, 21 May 2012

Bebakte rolletjies

Debbie Griesel

1 kg brooddeeg 1pak potato bake(eie keuse)
250 ml melk 200 ml kaas gerasper
250 ml room (kamer temp)


Voorhit oond 180 *C. Klits potato bake, room en melk goed saam.Gooi
Helfte van mengsel in pan. Rol deeg in bolletjies en pak styf teen mekaar in die gesmeerde oondbak.Gooi res van mengsel oor en sprinkle kaas oor. Laat rys vir 30 min. bak 35-40 min tot gaar. ( gekapte bacon kan ook bygevoeg word)\