Bestanddele:
200 g beesmaalvleis
200 g varkmaalvleis
⅓ k gerasperde ui
2 snye brood, korsies af
¼ t fyn koljander
¼ t droë tiemie
sout en peper
Metode:
Meng die bees- en varkmaalvleis en gooi die gerasperde ui by.
Verkrummel die brood en gooi dit by die vleis saam met koljander, tiemie, sout en peper.
Meng liggies en rol dit in frikkadelletjies.
Kook vir agt minute in voorafbereide boontjiesop
(Boerekos)