Monday, 28 May 2012

Ertjie sop

Lourens de Lange Ertjie sop - Was en soek ertjies uit, plaas helfte in slowcooker. Braai uie en maalvleis tor gaar. Plaas maalvleis (eishbine ook as jy wil)by ertjies as hulle sag is. Voeg sout en peper by.Plaas ander helfte van oorspronklike ertjies by mengsel en laat kook tot hulle ook sag is.Roer deurgaans - oorspronklike ertjies is weggekook en word dik en sak af. proe en geur verder en sit voor met warm vetkoek.