Friday 20 April 2012

Warm Spinasie Kaastert


Voorbereiding tyd: 30 minBak tyd:50-60 min Bedien:6-8 Bestandele 60 g botter 250ml(1koppie) soutkoekies (salti-cracks) gekrummel 1 bossie spinasie (gewas) 3 repe spek (gekerf) 1 ui (medium groot) gekerf 250g maaskaas 200 ml Crosse & Blackwell Myonnaise 4 eiers (lig geklop) 30 ml Parmesan Kaas
Metode Voorverhit oond na 180grade C. Smelt botter, voeg sour beskuitjies krummels by en meng goed. Druk in 20cm los bodem koek blik.. Koel af. Kook spinasie tot redelik sag, dreineer goed en kap op. Braai spek en uie. Meng alle kaas behalwe Parmesan, en meng tot romerig. Voeg mayonnaise en eiers by en meng goed. Voeg nou spinasie en spek en uie by. Voeg in voorbereide bakpan, en bak vir 50-60 min tot goud bruin. Springkel Parmesan kaas op net voor opdiening.