Tuesday 24 April 2012

Deeg vir vleispasteitjies

Naomi Potgieter

Hier is ook 'n vleis pasteitjie deeg wat nie krimp nie.

Oond 180 grade C
625g stork bake,
6 K meel,
½ tl kremetart

½ tl sout.
3 eiergele,
60ml wit asyn
187.5 ml (driekwart koppie) yswater.

metode:
Sif droeë bestandele,
vryf smeer in,
Klits eiergele, asyn en water en maak deeg aan,
Vou toe in kleef plastiek en verkoel minstens ses ure.