Wednesday 7 March 2012

WEGNEEMPAKKIE























Maak hierdie oulike wegneempakkies vir kinders.
Jy benodig
stewige papierglasies
lekkers, koekies en klein speelgoed
sellofaansakkies
pypskoonmakers

Só maak jy
Een vir my, een vir jou. Vul die glasies met lekkernye.
Mooi getooi. Sit elk in ’n sellofaansakkie en bind stewig toe met ’n pypskoonmaker.
Kinderspeletjies. Hang die pakkies aan die pypskoonmakers se punte aan boomtakkies op.