Thursday 22 March 2012

Urinereuke - Honde en katte

Elizma Louw Boonzaaier

•Meng ‘n botteltjie vanieljegeursel met dieselfde hoeveelheid Dettol (slegs Dettol), op 750 ml water. Gooi in spuitkannetjie en spuit op aangetaste dele, vrylik op matte, banke, gordyne en selfs in die lug as lugverfrisser. Dit werk wonders en ruik heerlik skoon en vars. En dit neutraliseer die reuk geheel en al.
•Om reuke van kat- en hondepiepie uit jou matte te kry...
- Kook saam:
1.1 kg. Surf
2.750 ml. Spirits
3.2 botteltjies bloekomolie
4.5 liter water
5.Gebruik soos matsjampoe in jou matwasser en verdun voor gebruik.