Thursday, 22 March 2012

So maak jy dat melk nie aanbrand in jou pot

Susan Muuren
OE ALMAL WAT SO GEKLA HET, WANNEER HULLE VLA MAAK BRAND DIE MELK GEWOONLIK AAN.........EK HET SONDAG GEMAK, MAAR VOOR EK DIE MELK IN DIE POT GOOI, HET EK DIT MET "SPRY EN COOK" GESPRAY, EN WOLA NIKS AANGEBRAND......