Monday 12 March 2012

Slaaikoppe

• Slaaikoppe bly langer vars in die yskas in papiersakke, nie plastieksakke nie.
• Maak verlepte slaaiblare weer bros deur dit in ´n bak yskaswater te plaas; NIE met ysblokkies in nie.