Tuesday, 6 March 2012

BROOD




















• As jy vleisbraai en die brood is klaar – bak vinnig ‘n broodjie deur 500g bruismeel met een blikkie bier en voeg ‘n teelepel sout by. Meng alles saam en bak in ysterpot oor die kole of in die oond.

• Doop ou brood in water en bak dit dan weer in die oond. Dit sal vars smaak.