BESTANDDELE
375g vetvrye Bulgaarse joghurt
1 eetlepel Dijon-mosterd
1 teelepel bruinasyn
1 teelepel gemengde kruie
sout en peper na smaak
METODE
Meng alles goed saam.
Jy kan dit tot 5 dae in die yskas hou.
Gebruik dit as 'n doopsous of net as gewonde mayonnaise.
Dit is ideaal vir mense wat gewig wil verloor.
Voeg 1g versoeter by as jy dit soet wil hê.