Almarie de Jager
1 groot ryp tamatie, fyn gekap
3-4 basiliekruid-blare, fyn gekap
60 ml fyngekapte rooi ui
1 knoffelhuisie, fyngemaak
sout en peper na smaak
30 ml olyf olie
30 ml bruin asyn of balsamiese asyn
Roer alles saam en verkoel.
Nota: Wat ek gevind het maklik werk is om sommer alles in 'n voedselverwerker te sit en 'n paar keer lekker vinnig te pols.