Almarie de Jager
300ml Vaseline;
Groot blik Zambuksalf 60 gr of meer;
Dieselfde hoeveelheid Dales Dubbin (as Zambuk);
200gr Babapoeier (grt blik);
1 Botteltjie TeaTreeOil ( 25ml) die 100% sterkte;
50ml Gliserien.
Smelt alles behalwe poeier saam oor lae hitte, Voeg poeier by, meng goed en laat afkoel.
Indien 'n stywer salf verkies word sit nog poeier by en indien 'n sagter salf verkies word sit nog Gliserien by.
Smeer na bad goed en trek kouse aan indien verkies.
Effense duur resep maar dit is nogal 'n redelike hoeveelheid, hou goed en is effektief. Vir verdere inligting kan ek net noem dat Zambuk en Gliserien by gewone supermarkte gekoop kan word. So ook die Dubbin dit is by die skoenpolitoer afdeling beskikbaar. Dit is 'n geel/oranjebruin politoer wat ook veral vir die voed van alle leerprodukte gebruik word. Die resep word aangemaak en gebruik op eie risiko. Die resep mag glad nie aangemaak en verkoop word vir eie gewin nie.

***Ons beskou hierdie inligting NIE as dokter's raad nie. Raadpleeg dus eers u huisdokter voor u enige raad self volg / uit toets. Hierdie inligting is bloot wat ons lede deel uit hul eie ondervinding. In en om die huis dra geen verantwoordelikheid vir die korrektheid van inligting nie.