Almarie de Jager
1 kop mayonnaise (Cross en Blackwell)
¼ kop tamatiesous (dik soos All gold)
¼ kop chillie sous( nie sweet chiilie nie)
1 Eetl dijon mosterd
1 t uie poeier
1 t knoffel poeier
2 t worcestersous
1 t peper
½ t tabasco
¼ kop ligte olyf olie of groente olie
sap van 1 suurlemoen
2 t suiker
Meng alles saam in voedelverwerker, gebruik oor burgers, tacos, eiers, chippies of wat ook al!