Almarie de Jager
Hierdie is heerlik vir bygereg saam braaivleis, of sommer net op sy eie.
1 Brood ( gesny)
Botter
Marmite -Ek het Bovril gebruik
2 k Gerasperde Kaas
2 pakkie Spek (lekker bruin gebraai)
4 Eiers
1 1/2 Koppie melk
Sout en Peper S
kyfies tamatie
Smeer die snye brood met botter en marmite en Sny die broodsnye in halwes. Klits eiers in die melk en gooi bietjie sout en peper by. Smeer 'n vuurvaste bak. Pak 'n stewige laag met die gesmeerde broodjies onder in die bak, rangskik spekvleis en tamatiesnye bo oor, strooi nou die kaas bo-oor Gooi die eier-mengsel bo-oor en bak in oond by 180 *C vir 30 minute tot goudbruin