Tuesday, 24 January 2012

Spinasie Koekies


Klits 3/4 Koppie Water En 1 Groot Eier Saam.
Voeg 1 En 1/2 Koppie Meel, 1 Teelepel Sout, Peper En 1 Teelepel
Bakpoeier By En Meng.
Was Spinasie Af En Sny In Repe.
Meng Met Deegmengsel.
Skep Met 'N Lepel In Pan Met Voorafverhitte Olie.
Bak Aan Elke Kant Tot Bruin (Net 'N Paar Minute Aan 'N Kant - Dis
Vinnig Gaar).
Dit Lewer So 15+ Koekies