Tuesday, 24 January 2012

Gebakte Groenbone Gereg


500g Groenboontjie Stukkies (Nie Die French Cut Nie)
250g Fyn Spek (Bacon)
1 Groot Ui, Grof Gekap
1 Pakkie Sampioene, Gekap
½ Groot Pak Niknaks
1 Pakkie Aanmaak Kaassous
1 Houer (250ml) Room
+- 125ml Gerasperde Kaas
Meng Alles Saam Behalwe Die Kaassous En Room.
Gooi Kaassous (Gemaak Van Room En Kaassous Poeier) Bo-Oor.
Gooi Kaas Oor En Bedekmet Foelie.
Bak Vir 1 - 1½ Uur By 180 Grade Celsius.