Friday 11 November 2011

Vinca / Kanniedood

Regop stuikie vir jou tuin wat jou sal beloon met baie blomme van die somer tot diep in die herfs. 
Hulle is in verskillende kleure beskikbaar.  Plant in die somer in volson of ‘n plekkie met klein bietjie namiddag skadu.  (Ideale vuller-plant vir sonnige kolle in jou tuin.)  Droogte bestand.