J v d Berg
ek noem hom sjampagne – want dit is wat pikkie dit genoem het en sy was lief vir pienk sjampagne [ sjampyn]
3 bottels sjampagne
6 e brandewyn
4 e witsuiker
skyfies dun lemoen, piesang en pynappelblokkies
maak alles baie goed koud en meng saam net voor jou gaste arriveer, bedien in marie therese sjampanjeglase