Dis sampioene van Denny ~ kyk in die winkels vir die sampioene, hulle word genoem
Portabella sampioene, so groot soos ‘n man se hand en dit kan gebraai word op die
Braai-rooster of in die oond ~ dit bly ferm as dit gaargemaak word
Die sampioene het ‘n groot ruimte aan die onderkant waarin ‘n vulsel geskep kan word
~ gebruik van die volgende vulsels
Gegeurde botter en vars broodkrummels
Gekrummelde fetakaas en gekapte neute
Kruie en bokmelkkaas
(J v d Berg)