deur Elmari
1) Nuwe tuinhandskoene en 'n kopie van sy / haar gunsteling tuin tydskrif. (Of dalk een wat sy nie kan bekostig nie.)
1) Nuwe tuinhandskoene en 'n kopie van sy / haar gunsteling tuin tydskrif. (Of dalk een wat sy nie kan bekostig nie.)
2) Jy kry deesdae die oulikste "gum-boots" vir die tuinier in jou lewe. Selfs "slip-on" skoene met helder blom motiewe.
3) Wat van 'n jaar se inteken op sy / haar gunsteling tuin tydskrif?