Tuesday 29 November 2011

Maak jou eie tuin spuitmiddel

Ons plaas weer 'n resep van hoe om jou eie spuitmiddel te maak teen goggas in die tuin.  Onthou net om altyd eers te toets op 'n klein stukkie van die plant en daarna die hele plant die volgende dag te spuit as als reg is.  Spuit ook altyd die onder kant van die blare, want dis waar heelwat van die goggas wegkruip.

NATURAL REPELLENT (APHIDS & BEETLES):  Place two to three garlic bulbs, six large hot chili peppers, 1 tbsp. vegetable oil, a few squirts of liquid soap and 2 quarts of water in a blender. Mix until liquefied, strain and pour the liquid into spray bottles. Many common insects such as aphids and beetles are repelled by the smell of garlic and hot peppers. This solution works best as a repellent rather than a bug killer.