Monday 7 November 2011

Maklike brood


500gr bruismeel
500ml karringmelk
1 pakkie potato bake



Meng alles saam. Sit in broodpannetjie en bak vir 1 uur op 180 grade.