Monday 7 November 2011

Bak 'n boom





















Bron:  Facebook / In en om die huis member shared



Gemmerkoekiedeeg word lekker hard wanneer dit gebak word, en is dus ideaal om Kersboomkoekies of selfs 'n Kersboompie te maak.


Vorm een groot driehoek en twee die helfte so groot met die deeg en bak dit. Meng versiersuiker en eierwit tot 'n dik, wit versiersel en gebruik dit om die driehoeke met lekkers te versier.

Sodra dit droog is, heg die twee halwe driehoeke aan die groot driehoek  om 'n boompie te vorm.