Monday 28 November 2011

Kersfees met 'n see tema

Hier is 'n paar oulike idees vir 'n skulpie-kersfees by die see:

Maak linte vas aan skulpies en hang hulle aan jou kersboom as versierings. 
Versier 'n doodgewone kersfees krans met seesterre. 
Gom 'n skulpie op elke punt van 'n lint vas en bind die lint / strik om 'n servet sodat die strik en twee skulpies mooi bo-op die servet lê.

Bron:  Facebook / In en om die huis member shared