Braai 1 gesnyde ui in 30 ml olyfolie tot sag
Voeg 2 fyngekapte knoffelhuisies en 225 g hoenderlewertjies by en soteer tot lewers gaar is.
Voeg 2 ml droë salie, 5 ml sout, 5 ml peper en 'n knippie pimento (allspice) by.
Druk grofweg fyn met 'n vurk.Spek op snytjies geroosterde brood en rond af met ekstra gebraaide uie en
grasuie.
(J v d Berg)