Tuesday 18 October 2011

MAALVLEIS MUFFINS

















3 weetpix
250 ml melk
1 pakkie minestromie sop
1 eier
5 ml sout


1 ui
1 t chutney
500g mince
1 appel
1 wortel
1 tamatie

Voorverhit oond 160 grade Celsius. Breek weetpix en gooi melk oor. Gooi soppoeier oor. Klits eier en sout saam en gooi oor soppoeier. Rasper ui, appel wortel en tamatie en gooi oor soppoeier mengstel. Voeg die maalvleis ook by.  Roer goed saam. Laaste voeg chutney by. Skep in muffin pannetjies. Bak vir ongeveer 1 uur.