Wednesday 26 October 2011

Kersfees bord versierings

Raak nou SUPER oulik en versier jou borde (veral vir nagereg) hierdie kersfees soos 'n PRO-chef in die kombuis....en dis makliker as wat jy dink:


Gebruik 'n ou plastiek sousbottel (van die soort waarin mens tamatie sous gooi en wat jy kan druk), en sit jou sjokolade sous of gunsteling sous daarin. Siedaar jy kan pragtige patrone maak sonder 'n gesukkel.